Welkom Aanboord by VNI Consultants
Marlé Roestroff, jou gesertifiseerde VNI Heelbreinpraktisyn, het ‘n rekening vir jou by VNI Consultants webwerf geskep.
Wees daarvan verseker dat jy 'n goeie keuse uitgeoefen het om jou kind se denkvoorkeur te bepaal. Jou kind se heelbrein-denkvoorkeurprofiel is slegs een stap weg.
Jy kwalifiseer vir 'n 40% afslag op die prys! Gebruik hierdie koeponnommer JM3V98RZ om jou 40% afslag op te eis. Plaas 'n kopie van hierdie koeponnommer in die spasie waarvoor voorsienning gemaak is in die bestelvorm hierna.
Maak seker jy selekteer die korrekte denkvoorkeurprofiel van toepassing op jou kind deur op die toepaslike produk hieronder te klik. Klik nou op die skakel hieronder om jou transaksie te beklink.

-
Student Junior & Feedback
R790.00 -
Student P & Feedback
R475.00 -
Student Senior & Feedback
R1,500.00 -
Young Child & Feedback
R790.00